AFRIKAANSE LEEFSTYL BLOG

PLATTELANDSE HART

My hart is in die platteland.  Waar die mense mekaar nog groet.  Waar almal tot mekaar verbind is. Waar kinders nog op grenslose grasperke kan baljaar, kan boom klim en kaalvoet skool toe gaan.  Waar die WIFI stadig is, maar die oor-en-weer kuiers volop. Waar ons mekaar kan vertrap asook mekaar oplig.  Hier leef ons eenvoudig nie omdat ons moet, maar omdat ons dit so verkies.


August 23, 2018

'n Klompie vriendinne sit bymekaar. Almal deel hul dol week.  Hoe hul programme en roetines verloop, van hul kinders se prestasies, mislukkings asook hul eie uitdagings. Een vriendin vra eerlik: "Gebeur dit nooit dat jul soggens julle kinders verskree nie?" Nee antwoor...

Please reload

Gesels met my

Voortrekstraat, Swellendam, 6740

©2018 by plattelandse-hart. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now