AFRIKAANSE LEEFSTYL BLOG

PLATTELANDSE HART

My hart is in die platteland.  Waar die mense mekaar nog groet.  Waar almal tot mekaar verbind is. Waar kinders nog op grenslose grasperke kan baljaar, kan boom klim en kaalvoet skool toe gaan.  Waar die WIFI stadig is, maar die oor-en-weer kuiers volop. Waar ons mekaar kan vertrap asook mekaar oplig.  Hier leef ons eenvoudig nie omdat ons moet, maar omdat ons dit so verkies.


November 28, 2018

My kind is gediagnoseer. Wat nou? Dit is hoe ek dit hanteer het.

May 5, 2018

Ek kom terug van 'n samesyn met vriendinne,  ontsteld. Trane van hartseer en woede wel op in my oë.  Ek is kwaad vir die ma wat so maklik oordeel asook vir myself. Vir myself oor ek die fout gemaak het om met 'n groep mammas een van my grootste struikelblokke te deel....

Please reload

Gesels met my

Voortrekstraat, Swellendam, 6740

©2018 by plattelandse-hart. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now