AFRIKAANSE LEEFSTYL BLOG

PLATTELANDSE HART

My hart is in die platteland.  Waar die mense mekaar nog groet.  Waar almal tot mekaar verbind is. Waar kinders nog op grenslose grasperke kan baljaar, kan boom klim en kaalvoet skool toe gaan.  Waar die WIFI stadig is, maar die oor-en-weer kuiers volop. Waar ons mekaar kan vertrap asook mekaar oplig.  Hier leef ons eenvoudig nie omdat ons moet, maar omdat ons dit so verkies.


October 14, 2018

Dit was so tussendeur die tennisbane, ballet en skool aktiwiteite wat ek die boodskap van my vriendin kry.  Linda Kriel reël 'n vakansie in Tuscany, Italië.  Die foto's lyk belowend. Ek is moeg en uitgeput. Ek benodig 'n breuk van die gewone roetine van kosblikke pak e...

July 19, 2018

Ons het die voorreg gehad om een Junie vakansie in die Karoo tyd te spandeer.  Vir twee nagte het ons vertoef by 'n gasteplaas met 'n pragtige gesin van 4 seuntjies. Soggens vroeg wanneer die koue nog erg knyp het ek die stemmetjies gehoor hoe hulle kaalvoet oor die we...

Please reload

Gesels met my

Voortrekstraat, Swellendam, 6740

©2018 by plattelandse-hart. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now