AFRIKAANSE LEEFSTYL BLOG

PLATTELANDSE HART

My hart is in die platteland.  Waar die mense mekaar nog groet.  Waar almal tot mekaar verbind is. Waar kinders nog op grenslose grasperke kan baljaar, kan boom klim en kaalvoet skool toe gaan.  Waar die WIFI stadig is, maar die oor-en-weer kuiers volop. Waar ons mekaar kan vertrap asook mekaar oplig.  Hier leef ons eenvoudig nie omdat ons moet, maar omdat ons dit so verkies.


May 1, 2017

Een van die eerste wenke wat ek vir 'n nuwe plattelandse vrou kan gee is om te leer om aanlyn te koop.  Ons almal soek soms inkopieterapie of het 'n behoefte vir nuwe items in jou huis of kas.  Daar is geen rede hoekom jy nie ook op hoogte kan bly met modes of nuwe pro...

Please reload

Gesels met my

Voortrekstraat, Swellendam, 6740

©2018 by plattelandse-hart. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now