AFRIKAANSE LEEFSTYL BLOG

PLATTELANDSE HART

My hart is in die platteland.  Waar die mense mekaar nog groet.  Waar almal tot mekaar verbind is. Waar kinders nog op grenslose grasperke kan baljaar, kan boom klim en kaalvoet skool toe gaan.  Waar die WIFI stadig is, maar die oor-en-weer kuiers volop. Waar ons mekaar kan vertrap asook mekaar oplig.  Hier leef ons eenvoudig nie omdat ons moet, maar omdat ons dit so verkies.


February 6, 2019

Rome

Dag 1:

Land in Rome rondom 11:00.  Ons het op 'n Sondag geland, wat beteken dat ons eintlik toe 'n hele dag verloor aangesien al die katedrale en sommige piazzas gesluit is. 

Ons het 'n taxi vooraf gereël deur www.booking.com se Rideaways wat op tyd was en vir o...

December 4, 2018

Ons besluit ons gaan Italië toe.  Ek is glad nie 'n gereelde reisiger nie, maar ek kan beplan.  Lysies word gemaak.  Ek besoek vriendinne wat gereeld toer.  Maak notas.  Verorber al wat artikel is.  Ons beplan toe ons 3 weke lange reis as volg:

October 14, 2018

Dit was so tussendeur die tennisbane, ballet en skool aktiwiteite wat ek die boodskap van my vriendin kry.  Linda Kriel reël 'n vakansie in Tuscany, Italië.  Die foto's lyk belowend. Ek is moeg en uitgeput. Ek benodig 'n breuk van die gewone roetine van kosblikke pak e...

Please reload

Gesels met my

Voortrekstraat, Swellendam, 6740

©2018 by plattelandse-hart. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now