AFRIKAANSE LEEFSTYL BLOG

PLATTELANDSE HART

My hart is in die platteland.  Waar die mense mekaar nog groet.  Waar almal tot mekaar verbind is. Waar kinders nog op grenslose grasperke kan baljaar, kan boom klim en kaalvoet skool toe gaan.  Waar die WIFI stadig is, maar die oor-en-weer kuiers volop. Waar ons mekaar kan vertrap asook mekaar oplig.  Hier leef ons eenvoudig nie omdat ons moet, maar omdat ons dit so verkies.


November 8, 2018

Ek pak graag kaste reg.  Ons spot al daaroor.  Dit is vir my terapeuties en ek voel sommer baie ligter daarna.  Sodra die gejaagdheid van die lewe my versmoor, takel ek 'n kas of twee.  My ander stokperdjie is herwinning.  Ek is mal daaroor om ou meubelstukke nuwe lewe...

Please reload

Gesels met my

Voortrekstraat, Swellendam, 6740

©2018 by plattelandse-hart. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now