AFRIKAANSE LEEFSTYL BLOG

PLATTELANDSE HART

My hart is in die platteland.  Waar die mense mekaar nog groet.  Waar almal tot mekaar verbind is. Waar kinders nog op grenslose grasperke kan baljaar, kan boom klim en kaalvoet skool toe gaan.  Waar die WIFI stadig is, maar die oor-en-weer kuiers volop. Waar ons mekaar kan vertrap asook mekaar oplig.  Hier leef ons eenvoudig nie omdat ons moet, maar omdat ons dit so verkies.


August 3, 2018

Jou vriendin kom na jou toe om haar nuutste pyn met jou te deel. Jy luister fyn. Net om weer dit weg te vee met, "Ek weet hoe jy voel" Dan word dit vervolg deur jou eie strydverhaal. Dit is nou die kere wat jy nie enige slim raad of opinies het nie.  Jy loop 'n vriendi...

August 1, 2018

'n Paar weke gelede het ek uiteindelik die fliek gebaseer op Annelie Botes se Raaiselkind getrotseer. Ek het geweet ek gaan vir hierdie een 'n boks tissues benodig.  Kort voor lank het die trane gerol.  Die ma se stille stryd is wat vir my die meeste geraak het.  Haar...

Please reload

Gesels met my

Voortrekstraat, Swellendam, 6740

©2018 by plattelandse-hart. Proudly created with Wix.com

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now